Jagtye / Henk Rall

R90.00

‘n Keur van jagervarings uit Suider-Afrika uit die pen van verskeie bekendes soos John Burrow, J. von Moltke, P.J. Schoeman, T.V. Bulpin, Jan J. van der Post, Percy Fitzpatrick en nog ander…

Out of stock

SKU: FIKSIE.JAG.DON.006/11/3/20 Categories: ,

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1991

Hardeband in stewige toestand, blaaie is vergeel

Met lyntekeninge deur Zakkie Eloff bekende wildskilder