Description
Uitgewer: John Malherbe Edms Bpk
Datum: 1977
Toestand:
Tekeninge: Prudence Seward
Vertaling: In Afrikaans vertaal deur Marie de Kock
Oorspronklike titel: Jamie’s summer visitor – 1964
R80.00
Hierdie derde Jamie-boek in die gewilde reeks deur Betty Roland, speel af in die lang somervakansie wanneer die Australiese kinders net soos die kinders in Suid-Afrika Kersfees vier op die warmste tyd van die jaar.
Hierdie kersvakansie verloop egter baie anders as gewoonlik vir Jamie, die boerseuntjie van die plaas Cromarty in die Australiese boswêreld. Die oorsaak van al die verwikkelings is ‘n aanstellerige, tienjarige meisiekind, Nola, uit die groot stad Sydney, wat die vakansie op die plaas kom deurbring.
Sy het toutjieshare en ‘n wipneus en sy dra ‘n bril maar sy is ‘n uithalerswemster en slaag daarin om Jamie heeltemal uit sy plek te laat voel
Bowendien is sy die oorsaak dat hy in lewensgevaar beland. Met Kerstyd leer Jamie egter ‘ n ander Nola ken…
Out of stock
Uitgewer: John Malherbe Edms Bpk
Datum: 1977
Toestand:
Tekeninge: Prudence Seward
Vertaling: In Afrikaans vertaal deur Marie de Kock
Oorspronklike titel: Jamie’s summer visitor – 1964