Jasper die atleet / Beyers-Boshoff

R60.00

Out of stock

SKU: JEUG.ALG.060/7/24 Category:

Description

JP van der Walt en Seun

Vyfde druk 1978

Geel hardebandboek sonder omslag in redelike toestand en ‘n ligte watervlek aan die onderkant van die boek tot bladsy 11, daar is ook ‘n naam van ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf, stukkie van die rugkant van die boek is beskadige en herstel

Reeks: Jasper nr. 6