Description
Uitgewer: JP van der Walt en Seun
Datum: Sesde druk 1978
Toestand: Hardeband met stofomslag effense verweer op rugkant van omslag boek in netjiese en skoon toestand
Reeks: Jasper-reeks nr. 3
R90.00
Jasper is ‘n kêreltjie wat so omgekrap kan raak as iemand na sy borselkop verwys as poenskop – en dan is daar Mossie die onverskrokkene wat vir alles kans sien. Ons maak ook kennis met Giep, die versigtige ( hy is nie bang nie – net versigtig) en die slimkop Ferdinand, wat byna altyd aan ‘n plan dink as die Viermanskap in die verknorsing verkeer.
Daar is ook Floors, die seun met die kwêvoëlkuif en sy bende wat die wêreld vir Jasper en sy vriende warm maak…
Out of stock
Uitgewer: JP van der Walt en Seun
Datum: Sesde druk 1978
Toestand: Hardeband met stofomslag effense verweer op rugkant van omslag boek in netjiese en skoon toestand
Reeks: Jasper-reeks nr. 3