Description
Protea Boekhuis
2024
Sagtebandboek, nuut aangekoop
R350.00
Blake se werk … huiwer nie om op ideologiese tone te trap nie.
En, bygesê, vir die oningeligte leser wat maar vaagweg van Jopie Fourie weet of nog glad nie van hom verneem het nie, sal hierdie werk nuwe insigte bring. Dit moet (en sal na my mening) help om die glans of die modder af te skraap wat oor jare oor Jopie Fourie opgebou is. PROF. FRANSJOHAN PRETORIUS
Hierdie publikasie oor die omstrede Jopie Fourie lewer ‘n waarde-volle bydrae tot die Suid-Afrikaanse historiografie; in besonder die geskiedskrywing ten opsigte van die Afrikanerrebellie van 1914-1915.
Suid-Afrikaners van alle kultuurgroepe moet rekenskap gee van hul gedeelde verlede, en hierdie boek verdien om wyd gelees en bespreek te word. Dit sal beslis debat stimuleer. PROF. ANDRÉ WESSELS
5 in stock
Protea Boekhuis
2024
Sagtebandboek, nuut aangekoop