Description
Klub 707
Eerste uitgawe eerste druk 1980
Hardeband met mooi omslag deur K. Reimer
Boekblaaie effens vergeel maar waarskynlik nooit gelees nie
R110.00
Voorwoord:
Alle persone en gebeurtenisse – benewens ‘n paar verwysings na ‘n oorsese staatshoof nog hooggeplaastes, die persstorm om die Koeberg-skema en die toespraak van die destydse SA premier, sy edele B.J. Vorster op 10 Oktober 1977 – is suiwer denkbeeldig. Die wyse waarop die Premier se toespraak in die verhaal onderbreek word, is ‘n verbeeldingsvlug. Of so iets so maklik kon plaasvind, is nie seker nie – die skrywer dra geen kennis hoegenaamd va ndie veiligheidsreëlings ten opsigte van vername politici tydens hulle openbare optrede nie.
1 in stock
Klub 707
Eerste uitgawe eerste druk 1980
Hardeband met mooi omslag deur K. Reimer
Boekblaaie effens vergeel maar waarskynlik nooit gelees nie