Kappatte kappatte kappat / F.G. Holloway

R85.00

Boek met 125 versies vir kinders met mooi sketsies by.

1 in stock

SKU: KIN.BFL.021/7/20 Category:

Description

HAUM

Eerste uitgawe 1984

Hardeband met gekleurde voorblad, effense skimmelvlekkies op eerste binnebladsy en ook agterin

Sketse Ian Lusted