Kaptein grant se kinders / Jules Vernes

R90.00

Die skrywer van die boek, Jules Verne is ‘n beroemde Franse romanskrywer en is in 1828 in Nantes gebore en in 1905 oorlede.

Hoekom Verne se romans steeds so baie lesers interesseer, is omdat sy verhale soveel wetenskaplike inligting bevat en bekend is dat dit lekker lees. Verne se romans is uiters spannend en as ‘n mens eers aan een van sy boeke begin lees het, kan jy dit nie weer los nie.

Onder sy enorme hoeveelheid werke is daar ‘n paar belangrike titels: Tog na die maan, Michael Stragoff, Die geheimsinnige eiland en ook hierdie boek, Kaptein Grant se kinders.

Out of stock

SKU: JEUG.CHA.117/6/20 Categories: ,

Description

Afrikaanse teks deur Newman Art

Geen datum

Hardebandboek met mooi gekleurde glansvoorblad, stempel van vorige boekwinkel voorin boek

Gedruk in Spanje