Kaptein Mias / Mikro

R60.00

Die Sias en Mias-reeks bestaan uit die volgende boeke:

  1. Sias-hulle
  2. Sias se Spoetnik
  3. Voëlvlei se mense
  4. Jasper die molslang
  5. Die hanskalfies
  6. Abednego die Skilpad
  7. Speurder Sias
  8. Witpensie die steenbokkie
  9. Ounooi die uil
  10. Afskeid
  11. Eerste dae op Biesielaagte
  12. Die harp
  13. Kaptein Mias

Out of stock

SKU: KIN.SKO.030/15 Category:

Description

Uitgewer: Voortrekkerpers

Datum: 1968

Toestand: Hardeband met stofomslag boek het geel skimmelvlekkies  op binneblaaie en inhoud nog skoon en netjies

Reeks: Sias en Mias-reeks nr. 13