Karos orie dyne /Du Plessis, Hans

R100.00

Nuwe Griekwapsalms en anner gedigte.

Die verteller in hierdie bundel gebruik ‘n dialek van Afrikaans wat algemeen in die Noord-Kaap gebruik word, veral deur die Griekwas. Hierdie vorm van Afrikaans is een van die subvariëteite van Oranjerivierafrikaans, maar dit beteken nie dat alle Griekwas of net Griekwas hierdie variëteit presies so gebruik nie. Die digter is immers ‘n skeppende kunstenaar.

Die gedigte in die bundel is, op een of twee uitsonderings na, gegrond op Bybeltekste. Nie een van hierdie verse is onder die betrokke gemeenskap opgeteken nie.

Out of stock

SKU: DIG.VIE.037/11/21 Category:

Description

Lapa

Eerste uitgawe 2012

Sagtebandboek in nuwe toestand