Description
Afrikaanse Persboekhandel
Eerte uitgawe 1965
Hardeband met stofomslag, klein stukkie van omslag is geskeur soos op buitebladfoto kan sien, eerste twee binneblaaie erg verbruin boek verder nog baie mooi en skoon, watervlek op agterkant van die boek se omslag
Illustrasies: E Halliday
Omslag: Francois Koch

