Description
Klipbok Uitgewery
Eerste druk 1981
Hardeband met mooi skets op voorblad, (geen omslag) behalwe vir ‘n plakker wat op titelblad uitgeskeur het en merk gelaat het, is die boek so goed soos nuut – blaaie effe vergeel
Omslagontwerp deur die bekende Fred Mouton

