Sale!

Siende Blind / Chanette Paul

Original price was: R150.00.Current price is: R130.00.

Op ‘n Sondagaand terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot van twintig jaar waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry ‘n sielsverbryselde antwoord.

Vir Cara voel dit soos die einde van alles wat vir haar betekenis inhou. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor.

Haar hele lewe  ontaarde in ‘n blivet, daardie optiese illusie waar twee onversoenbare perspektiewe tegelykertd ewe daar en nie daar is nie.

Begogel, is hoe Cara voel. Erens is daar waarhede en oral is leuens. En sy kan nie uitmaak watter een is wat nie…

“Ek het teen die einde daardie tipiese paniek-lees ervaar wat ‘n mens kry wanneer ‘n storie jou so meegesleur het dat dit letterlik voel asof jy oor ‘n waterval getrek word: daar is net nie keer nie.” – Sophia Kapp –

Out of stock

SKU: FIKSIE.RYK.001/121/23 Category:

Description

Uitgewer: Lapa

Uitgawedatum: Eerste uitgawe 2013

Toestand: Sagtebandboek met naam van ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf, puntkes gering verweer boek skoon en netjies