Kerkgeskiedenis in 30 lesse / V.E. d’Assonville

R60.00

Hierdie Kerkgeskiedenisboek is bedoel as ‘n hulp in katkisasies van gemeentes in die kerkverband van Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Dit hoef nie die ander boeke te vervang nie. Slegs 30 kort lesse! Die bedoeling is dat die katkisant onder leiding van die predikant of onderwyser die hele oorsig van die Kerkgeskiedenis gerieflik in een jaar kan bemeerster. Hier is geen aanspraak op volledigheid nie maar die hooflyne word aangedui.

2 in stock

SKU: GEE.NUUT.MAR.034/8/18; GEE.NUUT.MAR.035/8/18; GEE.MAR.17/2012; Category:

Description

Uitgewer: Marnix

Datum: 1990

Toestand: Nuut in hardeband van die uitgewer af