Description
Lux Verbi
Tweede druk 1988
Groot A4 grootte boek in sagteband in goeie toestand
R100.00
Verskillende werksmetodes om kinders te leer van God en allerlei werksplanne om klasse interessant te maak bv verjaarsdagtreine en verjaarsdagkaarte te maak.
Die boek bestaan uit drie dele. Die eerste deel het veral te doen met die persoon wat as leer by kindergroepe optree en sterk klem word gelê op die geestelike toerusting van die persoon. Die tweede deel het allerhande praktiese idees veral geskik vir gebruik by kleiner kinders. Die illustrasiemateriaal is maklik hanteerbaar en uiters geskik vir praktiese toepassing. Die derde deel het interessante stories vir tien dae. Selfs by die stories gee die skrywer steeds illustrasies wat effektief in die kindergroepe gebruik kan word.
Out of stock
Lux Verbi
Tweede druk 1988
Groot A4 grootte boek in sagteband in goeie toestand