Kitare en ander snare: Ollie Viljoen vertel

R170.00

NUWE BOEK

Wanneer uit voorraad – laat asseblief 14 werksdae toe vir aflewering.

Ollie Viljoen was sonder twyfel een van die grootste geeste van die storievertel- en boeremusiek­tradisie in Afrikaans. Hy was regisseur van TV-programme soos Spies en Plessie, Maak ’n las, Kyk-innie-pot en die Boereorkes-kompetisie. Hierdie boek bevat ’n versameling stories, staaltjies en insidente uit Ollie se lang loopbaan, asook meer as twintig van sy gedigte, wat hy ‘rympies’ noem.

1 in stock (can be backordered)

Description

Uitgewer: Hemel en See Boeke

ISBN:  978-0-9922219-4-2

Formaat: Sagteband, 206 bladsye