Description
Uitgegee deur Kwela Boeke
Eerste uitgawe, eerste druk 1999
Sagteband in nuwe toestand, boek waarskynlik nooit gelees nie maar ‘n vorige boekwinkel se stempel voorin
Omslagontwerp deur Nazli Jacobs
R130.00
Kinta is omgekrap. Met moeite het sy haar losgemaak van haar eenvoudige agtergrond en familie en nou dwing ‘n ou man in ‘n komatoestand, ‘n pa wat sy kwalik ken, haar terug in die geselskap van haar halfbroer Abe – pastoor Abe Januarie met die bose glinstering in sy oog, ‘n swendelaar wat alles verteenwoordige waarvan sy probeer wegkom. Dit is ook haar onbekende pa se doen en later wat haar laat kennis maak met Hans Brink. Kinta kan die ou alleenloper wat so swygsaam langs die hospitaalbed sit net nie met rus laat nie; sy vermoed dat hy meer weet van die stil figuur met die toe oë en die duiwelse glimlaggie as wat hy wil toegee…
Out of stock
Uitgegee deur Kwela Boeke
Eerste uitgawe, eerste druk 1999
Sagteband in nuwe toestand, boek waarskynlik nooit gelees nie maar ‘n vorige boekwinkel se stempel voorin
Omslagontwerp deur Nazli Jacobs