Description
Nasionale Pers Beperk
1945
Hardeband boek in mooi toestand, naam van vorige eienaar voorin boek – vlek op bladsy en motvreetmerk op p. 123/124 en bruin vlek, op p. 125/126 (presies in die middel van die boek)
Voorwoord deur JC Smuts
Vertaal deur H.H. Wicht
Foto’s in boek en ‘n kaart op die binnebladsy soos onder andere die wrak van die Dunedin Star op die binnebladsy, heelwat swart en wit fotos opgeneem in die boek