Klein sangvoëls / Anna Jonker

R65.00

Alles oor die aanhouding van kanaries en talle ander soorte egte vinke, sebravinkies en ander Australiese grasvinkies: Melba-vinke, Aurora-vinke, allerlei soorte frette (mannikins) talle soorte rooibekkies (waxbills) en verskeie ander.

Volledige en praktiese inligting oor binne- en tuinhokke, toerusting, voeding, tegnieke, higiëne en die teël van voëls, daarop gemik om siektes deur goeie bestuur  te voorkom. Ryklik geïillustreer.

Out of stock

SKU: KINDER NIE-FIKSIE.003/6/18 Category:

Description

Uitgewer: Klipbok-Uitgewery

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 1983

Toestand: Hardeband met skets op voorblad, geen omslag

Illustrasies: Deur Rose Crass

Reeks: Troeteldiers in Suid-Afrika