Kortom 2 : ‘n Gids by Afrikaanse kortverhaalboek /De Vries, Abraham H

R70.00

‘n Inleiding tot die Afrikaanse kortverhaalboek. Inhoud soos in hierdie bundel opgeneem:

Gebet van Tities Tokaan – Pulvermacher
Hessi Vermaak en haar fryers – Christina Wagenaar
Die bouval op Wilgerdal – C.J. Langenhoven
Die boodskap – MER
Leuens – C.M. van den Heever
Oom Diderick leer om te huil – J. van Melle
Die tuiskoms – J. van Melle
In die tronk – J. van Melle
Tyd – J. van Melle
Werkstaking by die kleigat – Toon van den Heever
Makhwibitsana – G.H. Franz
Teen die helling – Boerneef
Kinders in die skemer – Elise
Drie kaalkoppe eet tesame – Jan Rabie
Die man et die swaar been Jan Rabie
La Promenade en chien en nog baie baie meer…

 

 

 

 

 

Out of stock

SKU: KOR.ALG.003/12/2/21 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgae 1989

Sagteband in mooi netjiese toestand