Description
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1984
Hardebandboek met mooi skets op voorblad, hoekies effens geskaaf, boek is binne soos nuut behalwe vir blaaie wat vergeel het
Oorspronklike titel: Galactic Warlord – 1979
In Afrikaans vertaal deur Jan Schaafsma

