Lae wolke oor Mosambiek: ‘n Reisboek / Johann Lodewyk Marais

R100.00

Drie Suid-Afrikaners onderneem met ‘n gebore Angolees as gids ‘n navorsingsreis na Mosambiek om meer oor die rede vir onwettige immigrasie na Suid-Afrika te wete te kom.

Tydens die reis maak hulle kennis met ‘n land wat vir die meeste Suid-Afrikaners dekades lank ontoeganklik was, maar alles behalwe vergete. Gesprekke in Maputo en ‘n reis tot by Maxixe waar Arabiese dhows nog gesien word, leer hulle uiteindelik meer oor dié boeiende land en gee hulle insig in die menslike kant van emigrasie. Hulle maak ook kennis met die werklikheid van ‘n land  wat na dekades van oorlog en onrus besig is om te herstel.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.REIS.1010/12/19 Categories: ,

Description

Skeurklip

2003

Kaart van Mosambiek is deur  Elize van As saamgestel en geteken

Buitebladontwerp: Daniël du Plessis