Langs die pad van Suid-Afrika /De Witte, Teo

R320.00

Inhoud:

Gebedt van Jan van Riebeeck

Kaapstad met foto’s

Die gebruik van die ou Bybel deur die hoofleier

Die ossewa by digters en Volk

Op die Braak Stellenbosch (foto)

Lied van die ossewa – Langenhoven

Vals baarde in die begin van die trek

Uitspanplek

Die skrywer op jag na “wild” – deur sy kameralens

Aandfeeste op Worcester en Aliwal-Noord

Historiese fees – Swellendam

Oudtshoorn – Waar Sagmoedige Neelsie gewerk en gelewe het

Kinders

Graaff-Reinet – die dorp van Pretorius

Ds van Ham – byna vergete bladsy uit die Voortrekkergeskiedenis

Die Karo – dagbreek in die berge

Bulhoek fees

Oom Jannie en Poon

Die watervaatjie

Die weg van grafte

Voortrekkermonument en nog vele meer

1 in stock

SKU: GESK.HUD.0006/3/24 Category:

Description

JL van Schaik

1939

Grys hardebandboek met materiaalagtige buiteblad

Hierdie skaars boek omskryf met swart en wit foto’s deurentyd die gebeure van jare gelede toe die Voortrekkers getrek het met ossewa

Die boek bevat beelde en omskrywings van die trekkers in verskillende dorpe en by verskeie monumente – ‘n pragtige foto-boek.