Description
Tafelberg
Eerste Afrikaanse uitgawe 1982
Hardeband met mooi en skoon omslag, stempel voorin boek
Oorspronklike titel: Langelot contre la maree noire – 1981
In Afrikaans vertaal deur Rita Elferink
Stofomslag: Helmut Starcke
Reeks: Lennet-reeks
Ander boeke in die reeks:
Lennet word geheime agent
Lennet en die spioene
Lennet en die ruimtevlug
Lennet en Operasie Newelvlek
Lennet en die sateliet
Lennet die saboteurs

