Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 1985
Sagteband boek het effense skade vanwee bruin vlekke op die kant van die boek en ook sigbaar op die voorkant van die omslag
Oorspronklike titel: Body Language – 1981
Uit Engels vertaal deur Madeleine van Biljon

