Description
Uitgegee deur Unibook
Eerste uitgawe, eerste druk, 1989
Hardeband met volkleur glansvoorblad in netjiese en skoon toestand
Vertaal deur W.M. de Villiers
Omslagontwerp deur Kobus de Beer
R65
R65.00
Ideale navorsingsboek vir kinders met kort en bondige verduidelik oor die onderwerp en mooi swart en wit sowel as heelwat gekleurde fotos wat die teks ondersteun.
Hoofstukindeling:
Muskiete die oordraers van Malaria
Lewensiklus
Die opsporing van ‘n bloedmaal en voedingswyse
Malaria – ‘n siekte veroorsaak deur protosoale parasiete
Lewensiklus van plasmodium
Die tekens en simptome van malaria
Addisionele leesstof
Woordverklarings
Out of stock
Uitgegee deur Unibook
Eerste uitgawe, eerste druk, 1989
Hardeband met volkleur glansvoorblad in netjiese en skoon toestand
Vertaal deur W.M. de Villiers
Omslagontwerp deur Kobus de Beer
R65