Description
Tafelberg-Uitgewers
Eerste druk 1974
Hardebandboek in puik nuwe toestand,naam van vorige eienaar klein geskryf voorin boek
Bandontwerp: Willem Jordaan
Ander boeke deur IL de Villiers:
Leitourgos
Engel voor my uit
R100.00
Manna oor die duine is gebede in gedigvorm. Soms weet mens nie wat jy moet bid of hoe om dit te sê nie. Maak dan hierdie boek oop. Die teksverse kom almal uit Psalms. Dit is soos manna wat jou geestelik voed. Dit is ook ‘n pragtige geskenkboek vir iemand spesiaal. is gebede in gedigvorm. Soms weet mens nie wat jy moet bid of hoe om dit te sê nie. Maak dan hierdie boek oop. Die teksverse kom almal uit Psalms. Dit is soos manna wat jou geestelik voed. Dit is ook ‘n pragtige geskenkboek vir iemand spesiaal.Gebede uit my dagboek.
1 in stock
Tafelberg-Uitgewers
Eerste druk 1974
Hardebandboek in puik nuwe toestand,naam van vorige eienaar klein geskryf voorin boek
Bandontwerp: Willem Jordaan
Ander boeke deur IL de Villiers:
Leitourgos
Engel voor my uit