Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 1957
Hardeband met mooi omslag met verweer op omslag maar boek binne mooi en skoon, geel vergelingsmerk op binnebladsy
R100.00
Skreeuend sny die straler oor die aanloopbaan, seil glad en grommend teen die bloutes uit…
Aan die kontroles? … Staalharde, skoon jong Suid-Afrikaners Henk Kleinsmit en Archie Kirby met natuurlik “Sneller” Breedt in die agterste stuurkajuit.
Hierdie boeiende jeugverhaal, vol polsende idealisme en heerlike avontuur, vertel pront en pakkend hoe ‘n bende gewetenlose rampokkers aa ndie man gebring word.
Kapt. M. Steyn van Rooyen, die skrwyer van die boek, wat persoonlik aan ons weermag verbond was, ken natuurlik sy onderwerp op die punte van sy vingers.
Op baie onderhoudende wyse vertel hy die verhaal en ons glo dat elke seun en dogter dit sal wil lees en geniet.
Out of stock
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 1957
Hardeband met mooi omslag met verweer op omslag maar boek binne mooi en skoon, geel vergelingsmerk op binnebladsy