Description
Clet Pals
Geen datum
Rooi langwerpige boekie
Mooi volkleur-illustrasies deur Charlotte Schaer
Georgia Haitas Jammine is ‘n Spraakterapeut en Oudioloog
R80.00
Hierdie boek is spesiaal geskryf vir onderwysers en ouers. Dit is bedoel om voorgelees te wordaan kinders met splete in die lip en / of verhemelte, en aan hulle gesinne,vriende en familie. Dit dien as verduideliking van die afwyking en die verloop van die behandeling deur ‘n span professionele persone. Indie die kind te jonk is om die verhaal te volg, sal die illustrasies op sigself help om die toestand te verduidelik.
1 in stock
Clet Pals
Geen datum
Rooi langwerpige boekie
Mooi volkleur-illustrasies deur Charlotte Schaer
Georgia Haitas Jammine is ‘n Spraakterapeut en Oudioloog