Description
Uitgegee deur Tafelberg
Eerste uitgawe 1992
Hardeband met mooi stofomslag boek nog skoon en netjies
R60
R60.00 R30.00
Met die tekste in Dalk gaan niks verlore nie, sê Hennie Aucamp dat “natuur en lewe en die kunste nie oplossings bied nie, maar ons bewus hou van raaisels, die mens laat sien, nie net das ‘n toestand nie, maar as ‘n proses, ‘n matematiese afwikkeling of dalk ontwikkeling, na ‘n nulpunt toe…”
Out of stock
Uitgegee deur Tafelberg
Eerste uitgawe 1992
Hardeband met mooi stofomslag boek nog skoon en netjies
R60