Sale!

Die luiperds van Sh’ong / Paul Jaco

Original price was: R110.00.Current price is: R95.00.

Seevie red ‘n luiperdwelpie wanneer sy slegs ‘n dag oud is en Shuna word die nuutste lid van ‘n gesin op ‘n plaas in Kwa-Violentia. Die raaisels rondom sy familie se verlede laat Seevie vermoed dat hy ‘n aangenome kind is. Hy en sy meisie, Tensy, fynkam die Berg van Sh’ong met sy honderde grotte, op soek na die graf van sy suster, Ladine, om antwoorde oor sy ware identiteit te vind. Sy ouers wil dit eers op sy agtiende verjaarsdag onthul. Gevaar en intrige wag om elke draai, terwyl Seevie ook vir Shuna moet rehabiliteer om in die wildlewe aan te pas. Dié avontuurverhaal delwe ook in die geesteswêreld van ‘n ontwikkelende tiener soos hy leer om die hartstog en probleme te hanteer wat met grootword gepaardgaan.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.700/2011 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 2008

Boek in sagteband en splinternuut

Omslagfoto: Barbara Schneider

Avontuur in Afrika