My eerste groot boek oor ons land: ‘n Kindergeskiedenis van SA / Santie Grosskopf

R180.00

Geskienis van 1450 tot 1910 word behandel. Hier is van die hoofstukke se opskrifte:
Aankoms in ‘n wilde, woeste land, Die eerste boere kry plase, Kermis op Stellenbosch, Nuwe intrekkers op Franschhoek, Grensoorloë, Janssens en De Mist gaan kyk hoe die binneland lyk, Vyf manne word in die openbaar opgehang, Die Groot Trek begin, Dee Matabeles probeer om die Trekkers uit te roei, Die Keurkommando vertrek na Dingaan se stat, Piet Retief en sy mense word vermoor, Die moed van Dirkie Uys, Die slag van Bloedrivier, Diamante word ontdek, Sneewitjie van die veld, Die slag van Majubaberg, ‘n Penkop om kommando, Die uniefees word in Kaapstad gevier, Terug huistoe!

1 in stock

SKU: GESK.TIG.001/6/23 Category:

Description

Mede-outeur: Prof M.C.E. van Schoor

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste druk, 1968

Toestand: Hardeband met mooi stofomslag, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf in swart ink

Illustrasies: Deur E. Toussaint van Hove