Description
Nasionale Boekhandel
Eerste uitgawe 1964
Grys hardebandboek sonder stofomslag in mooi toestand, stempel van ‘n vorige eienaar voorin boek, boek nog mooi en skoon binne
Original price was: R150.00.R120.00Current price is: R120.00.
Die laer is in eerste instansie die verhaal van Will Worthington Jordan, seker een van die vreemdste en boeiendste figure in ons hele pioniersgeskiedenis. Net maar die feit dat ‘n nie-blanke die mentor van die Dorslandtrek en ook die kroniekskrywer daarvan kon geword het, sê al genoeg. Maar meer nog: In 1884 het Jordan die leier geword van ‘n aansienlike groep Boere wat uit Humpata terug na Damaraland getrek het. Daar het hy hulle gevestig in die republiek Upingtonia, waar voor hy persoonlik by die koning van die Ondangastam in Ovamboland grond gekoop het…
1 in stock
Nasionale Boekhandel
Eerste uitgawe 1964
Grys hardebandboek sonder stofomslag in mooi toestand, stempel van ‘n vorige eienaar voorin boek, boek nog mooi en skoon binne