Description
Tafelberg
Eerste uitgawe, eerste druk 1983
Sagteband met gekleurde glansvoorblad, naam van vorige eienaar voorin en ‘n koerantartikel oor My Kubaan op binneblad vasgeplak
R80.00
My kubaan is Etienne van Heerden se eerste bundel kortverhale – ‘n belanghebbende bydrae wat hom midde-in die huidige oplewing van die Afrikaanse kortverhaal plaas. Die beste kortverhale hierin het ‘n digtheid en vormbewustheid wat Van Heerden uitwys as toonaangewend onder ‘n hele geslag knap jong kortverhaalskrywers.
Out of stock
Tafelberg
Eerste uitgawe, eerste druk 1983
Sagteband met gekleurde glansvoorblad, naam van vorige eienaar voorin en ‘n koerantartikel oor My Kubaan op binneblad vasgeplak