My maat Cora / Gina Wilson

R90.00

Danksy ‘n klomp skinderstories is almal op die dorp teen Cora. Becky, ‘n nuwe intrekker, vind Cora anders maar tog ‘n goeie vriendin. Selfs Becky se ouers is teen haar vriendskap met Cora. Hul vriendskap sal slegs onder die strengste geheimhouding kan voortgaan. Toe Becky se ander vriendinne dit boonop agterkom, stel hulle haar voor die keuse : of Cora of hulleself.

Maar Becky is glad nie van plan om te kies nie…

2 in stock

SKU: JEUG.PIE.013/2/22; JEUG.DON.(B).012/5/9/23 Category:

Description

Daan Retief

1985

Hardeband met mooi gekleurde voorblad

Oorspronklike titel: Cora Ravenwing – 1980

Vertaal deur Dorothea Krige

Omslagontwerp: Nicolene Swanepoel