Description
Tafelberg
Eerste uitgawe eerste druk 1994
Sagteband met pragtige gekleurde voorblad, stempel van vorige boekwinkel in boek, sakkie agterin boek
Original price was: R90.00.R80.00Current price is: R80.00.
In 1994 verskyn haar eerste jeugroman, Die Vyfletterwoord, by Tafelberg Uitgewers wat ook voorgeskryf was vir leerders in graad 10 in Wes-Kaapland en in graad 12 in KwaZulu-Natal.
Nina Greeff ontdek die vyfletterwoord: dieet. Met haar vurige belangstelling in ballet word die woord ‘n obsessie. Dan ontdek sy dat seuns ook ‘n vyfletterwoord I…’n Innerlike avontuurverhaal waarin die bekkige en gesofistikeerde hoofkarakter krities en humoristies haar siening van die wêreld uitleef. Tieners, veral die wat aan anorexia nervosa ly, sal sterk met Nina kan identifiseer. Hoewel die verhaal deels oor die eetversteuring gaan, word dit nooit swaarmoedig nie – daarvoor sorg Nina se skerp, lakonieke swart humor.
1 in stock
Tafelberg
Eerste uitgawe eerste druk 1994
Sagteband met pragtige gekleurde voorblad, stempel van vorige boekwinkel in boek, sakkie agterin boek