‘n Hond vir die huis: Die groot Suid-Afrikaanse hondeboek / P.J. Whyte

R75.00

Alles wat jy wil weet van honde, vind jy in hierdie boek. Versorging, kies die regte hond, dissipline vir die jong hondjie, afrigting, reëls by afrigiting, bevele, misdadige honde, honderasse om van te kies, jaghonde, verskillende ander tipe honde om maar ‘n paar hoofstukname te noem…

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.BHC.006/5/18 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste sagtebanduitgawe 1987

Toestand: Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad boek is soos nuut

Oorspronklike titel: Who wants a dog! – The dog owner’s manual

Vertaling: Uit Engels vertaal duer Johan Spies

Illustrasies: Tony Grogan