‘n More sonder Wolke /Lamprecht, ID

R25.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.1745/2012 Category:

Description

Uitgewers: President-Uitgewers

Uitgawe 1981

Hardeband boek met geskrewe pen en plakker merk op voorblad. Verweer op hoeke, kante en rugkant. Geskrewe pen op voorste binneblad, vlekke op kante van bladsye en een losserige bladsy aan agterkant van boek.