Description
London and Glasgow Collins Clear-Type Press
23rd impression 1967
Hardeband klein boekie in mooi toestand, merkies in pen gemaak langs verskyn gedigte in indeks, sowel as paar notas in pen gemaak in die boek, verder is boek stewig en skoon, naam van vorige eienaar voorin geskryf