Nasser: Kind van die wind / Elize Nel

R100.00

Die ware verhaal van Abdel Nasser

 

Die geluk draai teen Nasser toe sy eienaar verhuis na Italië en hy verkoop word. Hy word gesteel deur jong seuns wat hom mishandel en verwaarloos. Per geluk ontsnap hy, net om jare daarna weer in dieselfde seuns se hande te val.

Hy verloor nie net sy oog nie maar ook sy geliefde dogter Lady. Swaar dragtig, moes sy teen hom resies hardloop. Lady val, breek haar bekkenbeen en aborteer. ‘n Weldoener wat hierdie hele petalje aanskou, ontbied die owerhede…

Vandag deur sy hoewe oor die euine van die Kalahari… vry en gelukkig!

1 in stock

SKU: JEUG.ALG.2/10/20 Category:

Description

Kwarts Uitgewers

2014

Sagteband boek se puntjies is omgebruig van die lees en effens vuil op die punte