Nog lysies vir ‘n vrou se lewe / Nina Smit en kie

R70.00

Liefde wat bly tot in ewigheid

Geluk wat paaie gelyk maak en rotse breek

Humor wat die wêreld ‘n beter plek maak

Vriende wat vreugdevure laat brand

Balans wat sin en volkomenheid gee en ander…

1 in stock

SKU: GEE.LIZ.004/10/20 Category:

Description

Carpe Diem

Medeouteurs: Hennie Symington, Elise Grey, Cecile Burger en ander…

Eerste uitgawe eerste druk 2001

Sagteband nog nuut