Sale!

Oor die kole – ‘n omvattende braaigids /Kurth, Heinz en Geneste

Original price was: R110.00.Current price is: R80.00.

2 in stock

SKU: KOO.DON.019/26/5/22 ; KOO.LK.002/29/9/6 Category:

Description

Tafelberg

Afrikaanse uitgawe eerste uitgawe 1981 – hierdie uitgawe tweede druk 1982

Sagtebandboek met baie mooi voorblad

Oorspronklik uitgegee deur Ventura Publishing onder die titel: Barbeque – and the joy of cooking over an open fire – 1980

Vertaal en verwerk deur Fritz Ferreira