Description
Kopiereg skrywer
Eerste druk 2009
Sagteband splinternuut van skrywer verkry
Omslagontwerp: Koos Viljoen
R150.00
Hierdie verhaal is nie-fiksie verweef met fiksie. Die bewaarders van Robbeneiland het met afgesonderdheid kennis gemaak, toe hulle daarheen uitgeplaas is.
Hierdie verhaal gee ons ‘n kykie in hulle privaatlewe daar. Die mense was bekommerd en ingestel op die politieke gevangenisse se aanpasbaarheid in ‘n normale lewe, maar het iemand ooit gewonder wat het van die bewaarders geword? Hoe moes hulle aanpas in die buitewêreld? Hoe moes hulle gesinne met angs, woede, verwerping, sosialisering sukkel?
Hier vertel Johan ons hoe moeilik dit is, en was, om weer by ‘n normale lewe in te skakel.
‘n Storie het in werklikheid geen einde nie en kan net aangaan en aangaan.
Out of stock
Kopiereg skrywer
Eerste druk 2009
Sagteband splinternuut van skrywer verkry
Omslagontwerp: Koos Viljoen