Description
Uitgewer: United Tobacco COS SA ltd
Datum: 28 Maart 1938
Toestand: Hardeband maar rugkant is heeltemal af. Boek nog stewig. Die fotos is boek is destyds versamel deur sigarette te koop en dan die prentjies in die sigaretboksie op die regte plek te plak. Ongelukkig is al die prentjies nie ingeplak en voltooi nie. Die geskiedenis in die boek word steeds beskryf en is nog steeds van waarde.