Ons vergeet nie: Die biografie van ‘n spesialis wat gedien het in die Elite SAW eenheid / Peet Coetzee

R110.00

Peet Coetzee het in ‘n militêre omgewing opgegroei, in die dae wat daar nog Saracens en Panhard pantser voertuie en soldate met plat staal helmets nog in Voortrekkerhoogte te sien was. Sy weermagloopbaan het in 1963 begin en geëindig met diens wat hy vir sy land se elite vegtende eenheid kon lewer: “Die Recces”.

Ons het heelwat tyd met die Beeld vertolker AO1 Peet Coetzeee by die hoof kwartier spandeer.  Peet was ‘n meester in sy veld. Hy het ons bygestaan met die bepaling en deeglike instudering van teikens, roetes en potensiële oplê posisies. – Kolonel A. Diederichs –

Out of stock

SKU: BOS.POC.005/10 Category:

Description

Verkennings kommandos – Die recces

Uitgewer:  Deur die skrywer

Datum: Eerste uitgawe eerste drukk 2010

Toestand: Sagteband met punte effens gebuig, geteken deur die skrywer in 2011

Omslagontwerp: Mariska Coetzee