Sale!

Jacoba Afrikaner / Maretha Maartens

Original price was: R90.00.Current price is: R75.00.

Jacoba Afrikaner is die verhaal van twee liefdes, of dalk van drie. Dit is werklikeheidsfiksie waarin duiselingwekkende geheime van Donker Kontinent aan die lig kom. Maar dit is ook die storie van ‘n groepie mense in wie se lewens waarheid en ontnugtering, adel en boosheid, krag en berou eindelik hul beslag kry.

2 in stock

SKU: FIKSIE.CDON.007/18/1/22; FIKSIE.RUD.(B).002 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe, tweede druk, 2002

Sagtebandboek soos nuut, biblioteek etiket voor in die boek geplak

Omslagontwerp: Nazli Jacobs