Ontdek soogdiere / Michael Schmitz

R80.00

Ontdek Soogdiere verduidelik verskillende soogediere met pragtige sketse langs elke afdeling:

Soogdiere in sirkel geteken

Eierlêende soogdiere

Buideldiere

Insekvretende soogdiere

Sweeflemurs

Vlieënde soogdiere

Primate

Tandloses

Skubdiere

Haasagtiges

Knaagdiere

Roofdiere

Walvisagtiges ens ens baie interessant

Out of stock

SKU: KIN NIE-FIKSIE.DON.003/17/7/19 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

Tweede druk 1984

Hardeband met mooi gekleurde voorblad, boek in mooi toestand behalwe vir kinder krabbelpatroon op eers binneblad

Allermooiste illustrasies en bandontwerp: Anne Barnard

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ontdek soogdiere / Michael Schmitz”