Oor die Gariep / Victor Pohl

R150.00

Die jaggeselskap van Oom Johannes du Toit word deur Zoeloes aangeval en net sy vyftienjarige nefie, Pierre, sy Boesmanmaat Stompie en hul hond Siebie kom lewend daarvan af. Nou moet hulle te voet ‘n reis van seshondere myl huistoe aandurf.

Die verhaal speel af in die tydperk voor die Groot Trek van 1835.

1 in stock

SKU: FIKSIE.EPI.008/9/22; FIKSIE.ORR.004/12/22 Category: Tags: , ,

Description

Oxford University Press

1964

Hardeband met mooi gekleurde skets op voorblad, boek mooi skoon en voel nog nuut

Oorspronklike titel: Savage Hinterland

Vertaal deur W. Grutter

Illustrasies deur Jane Heath