Description
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1964
Hardebandboek met mooi stofomslag, goed bewaar, boek is skoon netjies
Oorspronklike titel: Die Stadt unter dem Wustensand
Vertaal uit duits deur Estelle Beyers
Original price was: R190.00.R170.00Current price is: R170.00.
‘n Avontuur van kaptein Gevert. Inhoud:
Het Kaptein Gevert werklik Ghana ontdek?
Anouk se groot kuns
Die geheimsinnige Mnr. Cassenci
Prof. Bonnuy kry ‘n uitnodiging
Op Pad na die Wadi Illoessan
Sjeik Mabroek vertel van die ou keiserstand
Nagtelike besoekers in die woestyn
Die olifante in Ghana
DC-3 614 antwoord nie
Rigting Koembi-Saleh
Die seun van Marzafal
In die Wadi Iloessan
Die stad van die skaduwees
‘n Bevel uit Timboektoe
Op die spoor van die petroldiewe
Die stad onder die sand
Die karavaan uit die woestyn
Die see van Honderduisend bene
Gered
Die geskiedenis van Ghana
Woordelys
Out of stock
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1964
Hardebandboek met mooi stofomslag, goed bewaar, boek is skoon netjies
Oorspronklike titel: Die Stadt unter dem Wustensand
Vertaal uit duits deur Estelle Beyers