Description
Tafelberg
Eerste uitgawe eerste druk 2017
Sagteband nog nuut, een swart vlek op bladsy
Omslagontwerp: Marius Roux
R150.00
Elke dingetjie wat gebeur, los ‘n spoor. ‘n Spatsel bloed, ‘n haar wat nie op sy plek is nie, ‘n weerkaatsing in ‘n ou foto of ‘n paar grepies data iewers in die kuberruim. Die regte oë kan elke spoor volg, van daad tot by doener. Kom stap saam met die speurders en volg die spoor…
Stories deur Bettina van Wyngaardt, Martin Steyn, Rudie van Rensburg, Henry Jack Cloete, Frederick J. Botha, Zirk van den Berg, Nathan Trantraal, Francois Smith, Tertius Kapp, Carien Smith, Karin Brynard, Johan Jack Smith, Deborah Steinmair en Kerneels Breyntenbach
Out of stock
Tafelberg
Eerste uitgawe eerste druk 2017
Sagteband nog nuut, een swart vlek op bladsy
Omslagontwerp: Marius Roux